Carpe Diem Gastehuis - R250 pp / nag

Die Carpe Diem volkseie gastehuis is geleë oorkant die Orania gemeenskaps swembad. Die pragtige selfsorg gastehuis het drie slaapkamers, 'n lieflike ruim woonarea en kombuis met twee badkamers. Agter die woning is braai geriewe met sy eie onderdak kuierplek. Hier kan van een tot sewe mense oornag. TV is ook beskikbaar.

Geen kinders onder 16 en troeteldiere toegelaat nie.

REG VAN VERBLYF VOORBEHOU.

Besprekings navraag

*epos  
*naam  
*van  
*kontak nommer  
faks nommer  
sel nommer  

aankoms

maand

 

vertrek

maand

 

aantal besoekers

     

spesiale versoek of enige navrae


Sleutel Captcha kode in
Captcha Code