Carpe Diem Kothuis - huidiglik nie beskikbaar

Die Carpe Diem volkseie kothuis is geleë oorkant die Orania gemeenskaps swembad. Die pragtige selfsorg kothuis het 'n slaapkamer met 'n enkel en dubbel bed, 'n kombuis en 'n badkamer.

Geen kinders onder 16 en troeteldiere toegelaat nie.

REG VAN VERBLYF VOORBEHOU.

Besprekings navraag

*epos  
*naam  
*van  
*kontak nommer  
faks nommer  
sel nommer  

aankoms

maand

 

vertrek

maand

 

aantal besoekers

     

spesiale versoek of enige navrae


Sleutel Captcha kode in
Captcha Code