Oewer Hotel

4-ster luukse akkommodasie met verskeie kamers met óf dubbelbeddens óf twee enkelbeddens. Lugversorging, DSTV en balkon met dekmeubels by alle kamers. Storte in dubbelkamers. Bad met stort in gesinskamers. Ontbyt en aandetes beskikbaar by die Oewer Restaurant en Orania Rivier Spa binne loopafstand. Boomryke omgewing op die oewer van die Oranjerivier. Ontbyt ingesluit.

Dubbel kamer (slaap 2) R800 per nag.

Famielie kamer (slaap 4) R1000 per nag

Besprekings navraag

*epos  
*naam  
*van  
*kontak nommer  
faks nommer  
sel nommer  
Kamer  

  

aankoms

maand

 

vertrek

maand

 

aantal besoekers

     

spesiale versoek of enige navrae


Sleutel Captcha kode in
Captcha Code