AAN-DIE-OEWER Woonwapark - Selfsorg

Staanplekke met kragpunte. Gras, koelte, ablusiegeriewe, braaiplekke, visvangplek, piekniekarea en sleephelling. Restaurant wat uitkyk oor Oranjerivier. Ten volle toegeruste selfsorg eenhede. Twee volle badkamers (stort en bad), twee slaapkamers, mikrogolf, stoof, yskas, braaier, ens. Ook luukse selfsorg vir kleiner en groter groepe. Beddegoed word voorsien. Etes op aanvraag. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

R180 per staanplek & R10 per persoon per nag

Besprekings navraag

*epos  
*naam  
*van  
*kontak nommer  
faks nommer  
sel nommer  

aankoms

maand

 

vertrek

maand

 

aantal staanplekke

*gaste

spesiale versoek of enige navrae


Sleutel Captcha kode in
Captcha Code